Reebok book

See se kant van die Reebok-treinspooroorgang sien mens vandag steeds die nege vakansiehuise wat omstreeks 1909 op die eertydse Strand Rust gebou is. In daardie dae was dit 'n private strandjie wat aan tien grondeienaars van die Oudtshoorn-omgewing (ses van hulle Olivier-broers en -susters) behoort het.

Van Strand Rust tot Reebok bevat persoonlike herinneringe en allerlei stories oor hierdie vergange era. Daar word vertel hoe Strand Rust destyds ontstaan het, hoe daar in vroeër jare by die see vakansie gehou is, asook hoe die huidige Reebok tot stand gekom het.

Anna Kühn was die jongste dogter van Louis Bredell, een van die oorspronklike Strand Rust-grondeienaars.

In 2004 I published my late mother's book in which she told the story of how Reebok originated around 1909. Her father was one of ten owners, all from the Oudtshoorn region, who bought their own private beach resort to escape to during the unbearably hot Karoo summers.

Anna Kühn's Van Strand Rust tot Reebok: Stories en vertellings sedert 1909 is kept in print and available at R150.00 from the local Reebok Superette (unfortunately only in Afrikaans).

Annatjie Kühn (14 April 1925 - 7 April 2009)

Grandmother Beatrice (Olivier) Bredell with her parents, O.J. Olivier and Cato (le Roux) Olivier, on their farm Welgeluk near Oudtshoorn. Before her marriage my grandmother chaperoned her youngest brother, Piet, and his fiancée, Frieda, on a trip to the Victoria Falls. Many souvenirs were brought back, one of them a carved headrest which I have incorporated in a painting.

Oupa Louis en ouma Beatrice Bredell afgeneem saam met haar ma, twee broers en vyf van haar susters n hul troue op Oudtshoorn op 27 Oktober 1907. Agter v.l.n.r.: Hans en Bettie le Roux; Louis en Beatrice Bredell; Ockie en Sra Olivier. Middel: John en Johanna Olivier; Fanie en Chrissie le Roux; Piet en Frieda Olivier. Voor: Stephen en Kittie le Roux; Jurie en Annie Schoeman; oumagrootjie Cato Olivier.

The six Olivier brothers and sisters who owned a large part of the original Strand Rust (Reebok) can be seen in the two back rows in this picture, taken in 1907 in front of the family town house in Oudtshoorn. Piet, who built the ostrich palace Welgeluk (today a National Monument) in 1910, is second from the right in the middle.

Copyright © 2021  ::  Nelma Ruschioni  •  Site by:  WebWorX